{"href":"https://api.simplecast.com/oembed?url=https%3A%2F%2Fgrys-en-gatvol.simplecast.com%2Fepisodes%2Fhou-bene-hou-breekpunt-of-beenwys-LdQ8fT6D","width":444,"version":"1.0","type":"rich","title":"HOU BENE HOU! Breekpunt of beenwys?","thumbnail_width":300,"thumbnail_url":"https://image.simplecastcdn.com/images/0d84edad-ed99-4a34-a3d9-6f9733e08a17/eeabd8cc-de00-456b-b7a2-469bf419562a/ggep20thumb1x1.jpg","thumbnail_height":300,"provider_url":"https://simplecast.com","provider_name":"Simplecast","html":"<iframe src=\"https://player.simplecast.com/8a4a48cf-f594-486c-9380-1b8d453d2934\" height=\"200\" width=\"100%\" title=\"HOU BENE HOU! Breekpunt of beenwys?\" frameborder=\"0\" scrolling=\"no\"></iframe>","height":200,"description":"Beengesondheid gaan oor soveel meer as net sterk bene – dit gaan oor ’n sterk, aktiewe en onafhanklike lewe.\n\nIn hierdie episode gesels ons met Dr. Marius Roos, hoof van die Instituut vir Osteoporose in Suid-Afrika. Dr Roos praktiseer  by die Louis Leipoldt Mediese Sentrum, met ‘n sterk fokus op beendigtheidskanderings, fraktuurrisikobepaling, leefstyladvies en individuele behandelingsplanne.\nOns gesels ook met ‘n ervare radiografis wat kortliks gaan verduidelik hoe en wanneer beendigtheid getoets moet word.\n\nOntdek waarom dit so belangrik is om vroeg na jou bene om te sien, maar ook hoekom dit nooit te laat is om te begin nie.\nOns deel die nuutste insigte, praktiese raad en ’n holistiese benadering om jou skelet gesond te hou .\n\nHierdie is ’n gesprek wat elke vrou (en man!) behoort te kyk.\n\nGeborg deur Probitec. https://probitec.co.za\n"}